Gevolge van aardverwarming op oseane

Sandsakke word teen kuserosie ingespan by Struisbaai (2010); 'n probleem moontlik toe te skryf aan aardverwarming
Energie (hitte) word by verskeie dele van die klimaatstelsel toegevoeg weens aardverwarming.
Struisbaai; die nagevolge(2012)
Struisbaai. Die uitkalwing van nader bekyk(2012)
Die bouval. (2012)
'n Padpredikant gebied die gebruik van trappe weens geërodeerde sandduine
Golwe aan die kus

Die gevolge van aardverwarming op oseane behels watter uitwerking aardverwarming op die aarde se oseane kan inhou. Dit het 'n invloed op seevlakke, kuslyne, oseaanversuring, seestrome, seewater, seeoppervlaktemperatuur, getye, die seebedding, weer en klimaatsverandering, waarvan die veranderinge samelewings kan versteur.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy